Lag ’n slag. Deur Anet Schoeman
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Klaarblyklik maak dit nie saak of die lag werklik of gedwonge is nie.
• Dus: lag lank en lekker vir flou grappe, of sommer vir jouself en dikwels word dit dan ’n regte kraailag uit jou maag uit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Vergeet van flieks waarin jy huil dat die trane spat, soek die komedies uit en nooi sommer ’n vriend of twee oor om saam met jou te skater. Lag is aansteeklik en groter pret as jy nie alleen is nie.
• Kyk na ’n lawwe program op televisie al is dit nie heeltemal jou smaak nie en dwing jouself om te lag.
• Leer om vir jouself te lag eerder as om gefrustreerd of vies te word as jy foute maak.
• Gaan kyk na ’n komediant.
Lees ook: Ses oefeninge vir vroue bo 40
Volgens dr. Mora-Ripoll sneller lag veranderinge in die spiere, immuunstelsel en hormoonstelsel wat tot positiewe emosies lei en só lewensgehalte verbeter. Dit help ook om spanning te beheer en verbeter sosiale vaardighede. Boonop lyk dit of lag die vlakke van oksitosien, melatonien, serotonien en dopamien verhoog – alles hormone wat jou vrolik laat voel.
Ha, ha, ha … Lag is toe die beste medisyne.
* Dr. Ramón Mora-Ripoll skryf in die mediese joernaal Alternative Therapies in Health and Medicine dat lag as aanvullende medisyne gesien moet word in die voorkoming en behandeling van siektes en raai almal aan om elke dag lekker te lag.
Lees ook: Hoekom antioksidante goed vir jou is, en in watter kosse jy hulle kan vind
Wanneer gevaar met romanse gekombineer word, is ’n boek nie net ’n storie nie, maar…
Die fees word vanjaar van 1 tot 4 Mei gehou. [gallery columns="2" size="medium" ids="151862,151861"]…
Die kern van hierdie tradisie is die kuns daarvan om so te bak dat eenvoudige…
In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…
Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…
Hierdie webwerf gebruik koekies.