kategorieë: GebakKosLaekoolhidraat

Laekoolhidraat koffiekoekies

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Gebakte karamel

Ons het hierdie idee op een van ons gunsteling-kosblogs, TheKateTin, raakgeloop. Jy maak jou eie karamelkondensmelk deur kondensmelk in die oond te bak – dis baie veiliger as ons ou drukkokermetode!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

• 2 x 360 g-blikkies kondensmelk

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bestanddele:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Vir 24 koekies.

• 180 g botter
• 200 g strooisuiker
• 10 ml (2 t) vanieljegeursel
• 1 eier
• 240 g koekmeel
• 2,5 ml (½ t) bakpoeier
• 2,5 ml (½ t) sout

Metode:

  1. Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit.
  2. Room die botter en suiker in ’n groot mengbak tot lig en donsig.
  3. Voeg die vanieljegeursel en eier by en klits tot goed gemeng.
  4. Voeg die koekmeel, bakpoeier en sout by en meng goed.

Om ronde koekies te maak: Rol die deeg in balletjies (sowat 25 g elk) en sit op die voorbereide bakplaat. Druk hulle met ’n vurk of jou duim effens platter.

Om vorms uit die deeg te druk: Rol die deeg so dun moontlik op ’n skoon werksvlak uit wat liggies met meel bestuif is. Bak vir 10-12 min. of tot goudkleurig en gaar.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Kry katte en honde ook Alzheimersiekte?

Kan my kat of hond ook Alzheimersiekte kry? Dis wat jy moet weet oor "canine…

18 hours Gelede

Hoe om die kleredragreëls op uitnodigings te verstaan

Sodra jy dink jy het al die voorskrifte onder die knie, hoor jy daar is…

18 hours Gelede

Is jou kleinding se sintuie oor- of ondersensitief?

Het jy geweet jou baba of peuter moet letterlik leer om sintuiglike inligting te filtreer…

18 hours Gelede

Waatlemoen-pizza met gebraaide feta

Die nuwe (en gesonder!) pizza - in slaai-vorm!

18 hours Gelede

Bessiejellies

Genoeg vir 6 Bestanddele   625 ml (2½ k) tee-en-vrugtesap 30 ml (2 e) gelatienpoeier…

19 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met Len Muller oor sy passie vir musiek en sy gesin

Buiten vir sy uitsonderlike talent as musikant en liedjieskrywer, is Len Muller ook bekend as…

20 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.