Voorgereg
Wildsvleis-carpaccio met ’n brandewyn-vinaigrette
Hoofgereg
Somerse groenslaai met ’n rokerige pancetta-slaaisous
~
Hierdie spyskaart vir Kersfees is heerlik ... en laag in koolhidrate. Deur Sanmari Kotze en Vickie de Beer. Hooffoto deur Charles Russel.Wildsvleis-carpaccio met ’n brandewyn-vinaigrette
Somerse groenslaai met ’n rokerige pancetta-slaaisous