Voorverhit die oond tot 180 °C. Variasie - Lekker beskuit 1 Voeg 125 ml (½ k) klapper en nog 60 ml (¼ k) xylitol by die basiese broodresep, bak soos bo beskryf.Laekoolhidraat-broodresep
Ingredients
Instructions
1 Spuit twee 18 cm x 8 cm x 7 cm- pannetjies met kleefwerende kossproei.
2 Meng die amandel- en klappermeel, saadmengsel en fyn saadmengsel, sonneblomsaad, psyllium en bakpoeier.
3 Klits die eier, karringmelk, xylitol en botter saam.
4 Maak ’n holte in die middel van die droë bestanddele en gooi die eiermengsel by. Meng goed.
5 Verdeel die deeg tussen die pannetjies en bak vir 50-60 min. tot goudbruin. Indien die bokant te vinnig bak, bedek met ’n stukkie foelie. Laat in die pannetjies afkoel.
2 Sny die gaar brood in 3 cm-snye en verdeel elke sny in drie dele. Sit op ’n bakplaat.
3 Verlaag die oondtemperatuur tot 70 °C en droog die beskuit uit tot bros. Sit ’n houtlepel in die oonddeur sodat die beskuit goed kan droog en die vog kan ontsnap.
4 Verpak lugdig.