A Star is Born
Dié nuus is onlangs deur Greg Silverman, President van Warner Bros. Pictures, aangekondig. Tog gaan nie net Lady Gaga se toneelspel-vermoëns in die kollig wees nie, maar ook haar musikale talent met dié dat sy ’n paar snitte eksklusief vir die film gaan skryf en opneem.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hoewel die film die eerste keer sal wees waar ons vir Lady Gaga in ’n hoofrol sien, is dit nie haar eerste keer voor die kamera nie. Haar toneelloopbaan is reeds verlede jaar gevestig danksy haar rol in die bekende televisiereeks, American Horror Story, wat selfs aan haar ’n Golden Globe vir Beste Aktrise in ’n Beperkte Reeks, besorg het. So ook is sy die Robert Rodriquez-films, Machete Kills en Sin City: A Dame to Die For, te sien.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Ons kan nie wag om haar in dié rol te sien nie!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.