Kleur Manolo Blahnik se skoensketse in deur Susra Mathee en Bea Lingenfelder
Laai dit GRATIS af: Kleur Manolo Blahnik se skoensketse in
Manolo Blahnik stel ’n nuwe inisiatief bekend om tuis te geniet in die hoop om inspirasie te bied en positiwiteit te versprei tydens hierdie tyd van isolasie. Nou kan jy van sy bekende sketse aflaai en self inkleur; is jy dalk die volgende nuwe skoen-ontwerper?
Teken is ’n aktiwiteit wat baie na aan die hart van Manolo en dié modehuis lê, en hulle glo dat dit ’n gevoel van kalmte kan meebring en bewustheid aanmoedig.
Hulle is baie bly en opgewonde om ’n aantal van Manolo se oorspronklike sketse te kan deel vir mense om in te kleur. Hieronder in die galery is vyftien sketse beskikbaar om af te laai en hulle nooi jou om jou skepping op Instagram te deel met #ManoloBlahnikSmiles.
Die inisiatief word moontlik gemaak ter ondersteuning van hul vennootskap met die Stigting vir Geestesgesondheid, wat ‘n ongelooflike hulpbron bied vir die versorging van mense met geestesongesteldhede, met wenke vir bestuur, werksmetodes, vriendelike handelinge en ander aspekte waaroor jy meer hier kan uitvind.
Laai dit hier af
Klik hier om die sketse af te laai
Loer hier vir nog gratis vermaak
Hier is lekker doendinge om klein handjies besig te hou:
GRATIS aktiwiteitsboekie vir kinders
Gratis inkleurboek: Aanmekaaralfabetwoorde
Gratis papierpoppe om af te laai
Waar jy gratis leesboekies vir kinders kan vind
Pret handwerk-aktiwiteite om kinders besig te hou
Ons sustertydskrifte Your Family en living & loving het ook die oulikste kreatiewe aktiwiteite vir kinders – julle kan self “glitter slime” maak, of oulike papierseekatjies knip en snipper!
Vir ouer kinders
Gratis nommerspeletjies en -raaisels
Ons sustertydskrif Essentials het ook die oulikste virtuele toere gevind om plekke regoor die wêreld te besoek
Gratis leesboekies vir kinders
Book Dash het ’n groot verskeidenheid gratis boekies om af te laai – plus dis beskikbaar in verskeie tale, van Afrikaans tot isiXhosa!
READ Educational Trust het ’n oulike gratis boekie vir World Read Aloud Day gedeel
LitWorld het ook oulike hulpbronne
En om ma’s te vermaak
Onthou, dis alles gratis!
Gratis voorlesings
Lam in Wolfsklere deur Bernette Bergenthuin, voorgelees deur Elma Postma
Botox, Barbies en Bietse deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Elize Cawood
Dans met die rooi rok deur Martie Swanepoel, voorgelees deur Bettie Kemp
Gratis verhale
Gratis blokraaisels en nommerspeletjies
Woordspeletjies en blokraaisels