Laai die mooiste Kersfees-etikette af deur Cornel Dunn
Draai jou geskenke só toe.
Draai jou Kersgeskenke eenvoudig toe: Gebruik bruinpapier, koerantpapier en linne-strikkies of tou.
Droog suurlemoenskyfies vir sowat 2 uur by 70 °C en gebruik as Kersversierings.
Klik hier om die Kersfees-etikette af te laai
Loer in ons Desember 2019-uitgawe vir nog pragtige Kersfees-idees.
Lees ook:
10 nostalgiese Kerskoekies wat jy nou moet bak
Bak en versier ’n gemmerbroodhuisie!
Die mooiste idees vir jou Kerstafel
Doen dit self: ’n Plaas-Kersfees
Die lekkerste spyskaart vir ’n Kerspiekniek
Nostalgiese spyskaart vir Kersfees
Die lekkerste Kuierkos-Kersspyskaart
’n Laekoolhidraat spyskaart vir Kersfees
Spyskaart vir ’n vegetariese Kersete
Die oulikste handwerkprojekte vir Kersfees wat jou kinders kan maak