M-Net, DStv en Multichoice het tussen 9 en 10 Maart 2017 ’n media-geleentheid in Magaliesburg aangebied waartydens ’n verskeidenheid inligting oor onder meer programme op M-Net, SuperSport, BBC en National Geographic gedeel is. Dit was ook tydens dié geleentheid dat kykNET ’n nuwe “era” in hul bestaan aangekondig het. Die eerste van ’n hele reeks splinternuwe visuele elemente (insluitend ’n nuwe logo …) is vir die drie kykNET-kanale (kykNET, kykNET&Kie asook kykNET NOU!) aangekondig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die nuwe kenteken word egter eers amptelik bekendgemaak op 30 Maart 2017 wanneer die publiek ook uiteindelik kan deel in die opwinding.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }kykNET se span beskryf die verandering as ’n “kleurvolle metamorfose” en ons kan nie anders as om saam te stem nie. Dit is beslis vernuwend.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hou die kassie dop …
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.