Die wenners van die nuwe kykNET-Rapport Boekpryse is aangekondig by ’n middagete in die Westin Hotel in Kaapstad op Vrydag 21 November 2014.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Drie kontantpryse met ’n gesamentlike waarde van R500 000 is toegeken aan die volgende boeke wat in 2013 verskyn het:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } – Wolf Wolf, Eben Venter (Tafelberg)
– Die oorlog kom huis toe, Albert Grundlingh en Bill Nasson (Tafelberg)
– ’n Ander mens, Zirk van den Berg (Kwela)
Uit ’n oes van 54 voorleggings het die volgende skrywers die kortlyste gehaal:
FIKSIE
• Valsrivier, Dominique Botha (Umuzi)
• Klimtol, Etienne van Heerden (Tafelberg)
• Wolf Wolf, Eben Venter (Tafelberg)
NIEFIKSIE
• Die oorlog kom huis toe, Albert Grundlingh & Bill Nasson (reds.) (Tafelberg)
• Here & boere: Die kolonie aan die Kaap onder die Van der Stels, 1679-1712, Karel Schoeman (Protea Boekhuis)
• Onder die radar, Dana Snyman (Tafelberg)
FILM
• Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur 11 gedeel kan word, Jaco Jacobs (Lapa)
• Score my ’n gwai, Marlize Hobbs, (Human & Rousseau)
• ’n Ander mens, Zirk van den Berg (Kwela)
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.