Foto’s: Sean Brand
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Gisteraand was die kykNET Fiëstas met komediant Schalk Bezuidenhout as seremoniemeester. Hy was darem nie alleen as compère nie en is bygestaan deur Anna-Mart van der Merwe, Cintaine Schutte, Dean John Smith, Vashti Prins en Bennie Fourie. Hierdie spesiale uitsending het optredes deur Francois van Coke, Lynelle Kenned en Hakkiesdraad Hartman ingesluit en daar was ook talle feesuittreksels uit die benoemde werke en teaterproduksies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Beste akteur: Paul du Toit – Melk & Vleis
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Beste manlike byspeler: Kopano Maroga – Buite Land
Beste aktrise: Tinarie van Wyk Loots – Wild
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Beste vroulike byspeler: Tarryn Wyngaard – Liewer
Beste regie: Lara Bye – Die reuk van appels
Beste teaterontwerp: Neil Coppen en Vaughn Sadie – Buite Land
Beste spel in ’n solo-vertoning: Gideon Lombard – Die Reuk van Appels
Beste nuutgeskepte Afrikaanse teks: Marina Albertyn – Melk & Vleis
Beste opkomende kunstenaar: Retief Scholtz – Teks vir Dop en Weerkaats
Beste prestasie in klassieke musiek: José Dias (klavier) en Janelle Visagie (sopraan) – Pioniers
Beste prestasie in visuele kuns: Henk Serfontein (kunstenaar) – Winterslaap
Beste musiekgedrewe produksie – buitelug: Judith Sephuma
Beste musiekgedrewe produksie – podium: Stef Bos – Bos Innibos
Beste musiekgedrewe produksie – teater: Die Riel van Hip-Hop
Beste aanbieding: Die reuk van Appels
Beste duo of ensemble: Nêrens, Noord-Kaap
Beste vertaling of verwerking van ’n bestaande werk: Die Reuk van Appels, verwerking van Mark Behr se gelyknamige roman deur Johann Smith
Gewildste fees: Aardklop
Lewensbydrae tot teater: Carel Trichardt en Petru Wessels, Simon Bruinders, Trix Pienaar
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.