Kokkedoortjie, waar tien jong deelnemers hul kookvaardighede op die proef stel, begin op Woensdag, 5 April 2017 op kykNET om 20:00. Die deelnemers se ouderdomme wissel tussen 10 en 14 en hulle kom van regoor Suid-Afrika.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }kykNET en die vervaardigers, Homebrew Films, kan nou uiteindelik die name van die tien deelnemers, wat uit honderde inskrywings gekies is, bekend maak. Oudisies is reeds in Augustus 2016 regoor Suid-Afrika gehou en na ’n keuringsproses is die top-tien gekies. Die deelnemers is:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die beoordelaars van Kokkedoortjie is Nic van Wyk en Mari-Louis Guy, wat onderskeidelik ook in Kokkedoor en Koekedoor oor deelnemers se lot help besluit het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Lees ook: Tannie Poppie se broodpannekoek (ons manier)
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.