kategorieë: Ons menseBekendes

Kyk net wie is in die Top 10 van Maak My Famous met Emo Adams!

Kyk net wie is in die Top 10 van Maak My Famous met Emo Adams!  Inligting en foto’s verskaf deur kykNET.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

In Donderdagaand se episode van Maak my Famous het die laaste 5 deurgedring om in die Top 10 te wees. Soos met enige realiteitsprogram, was dit nie sonder ’n klein twist nie en was van die deelnemers opsigtiglik emosioneel toe hulle moes kies tussen Geld of Geleentheid.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Gelukkig het die deelnemers gekies om in die kompetisie te bly en sal ons hulle weer in episode 7 sien meeding.

Lees ook: Emo die ernstige – en dis nie ’n grap nie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Só lyk die Top 10

Bernice West, sang

Cheswyn Ruiters, sang

Denton Persens aka Shadow, rymklets

Jesmoné Damonse, sang

Jolene Slingers, sang

M.C. Noedy, rymklets

Megan Danner, sang

Rezah Forbes, komedie

SA Ensemble, sang-groep

The Unkown, dans

Vir nog inligting oor die top-10, loer hier

In volgende week se episode werk die talent saam in groepe. In hierdie episode word opera, rymklets, sang, dans en komedie opgedis om hoendervleis vermaak te verskaf.

Het jy geweet? Die Top 48 sal ook binnekort op iTunes beskibaar wees. Hou die Maak my Famous sosiale media blaaie dop vir meer nuus oor hierdie opwindende avontuur.

Waar en wanneer kan ek daarna kyk?

Donderdae op kykNET om 20:00 en op kykNET&kie om 21:00. Die regstreekse finaal word op 11 Julie op beide kykNET en kykNET&kie om 20:00 uitgesaai.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

3 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

4 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

4 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

4 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

4 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.