Jacaranda FM het gister ‘n onderhoud met Natasha Joubert gevoer oor haar oorwinning as Mej SA en haar nuwe rol. Tydens haar besoek het sy ‘n waardevolle stukkie inhoud met die radiostasie gedeel: ‘n video wat haar langtermyn-kêrel, Enrico, se reaksie vasvang toe sy as Mej Suid-Afrika aangewys word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die video wat op Jacaranda se sosiale media-platforms geplaas is, begin oomblikke voordat die aand se seremoniemeester, Bonang Matheba aankondig wie as Mej Suid-Afrika 2023 gekroon sal word – Bryoni, of Natasha…
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Wanneer die groot oomblik aanbreek en Joubert gekroon word, spring ‘n opgewonde Vermaak dadelik op en gil “Ja! Ja! Ja!”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Die video is nie te duidelik nie, maar dit lyk amper asof hy ook ‘n traan van blydskap stort!
Die 28-jarige projekbestuurder het voor die finale geleentheid ‘n plasing op Instagram gemaak met ‘n huldeblyk aan Joubert:
“Anticipation builds as the stage awaits your radiance and grace tonight at Miss SA. Your journey to this moment has already inspired so many, and I can’t wait to see you shine even brighter. You’re not just a contestant, you’re one of the most inspiring women I know. Rooting for you always! 👑 #MissSA2023 #inspiring #proudboyfriend”
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.