Kyk na Pretty Yende in Donizetti se La Fille du Regiment by Cinema Nouveau op 30 Maart 2019 inligting en foto’s verskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Cinema Nouveau bied Saterdag 3o Maart 2019 ’n fees van vokale genot aan met ’n vertoning van Donizetti se La Fille du Regiment. Operaliefhebbers kan ons eie sopraan, Pretty Yende, en tenoor Javier Camerena in aksie sien.
Hierdie komedie meng humor met melodie en vokale uitdagings. Dit vertel die verhaal van ’n jong weeskind wat deur ’n weermagregiment grootgemaaak word as hulle gelukbringer. Daar is elemente van die eerste roeringe van die liefde met komplikasies. Dit is gelaai met aksie en onderliggende stories.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die vertoning is 2 uur en 55 minute lank.
Loer hier na die lokprent: Klik hier
Vir meer inligting en ‘n bespreking besoek www.sterkinekor.com of laai die SK-toep af. Volg Ster-Kinekor op Twitter: @sterkinekor of @nouveaubuzz.
Loer ook na hierdie video waar Pretty Yende gesels oor haar rol in La Fille du Regiment:
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.