kategorieë: Ons menseBekendes

KYK | Dricus du Plessis vier sy verjaarsdag én verlowing!

Foto’s: Instagram/Vasti Spiller

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die UFC-middelgewigkampioen, Dricus du Plessis het Dinsdag ’n ekstra-spesiale verjaardaggeskenk gekry toe sy meisie, Vasti Spiller  – ingestem het om met hom te trou na hy vir haar die jawoord by sy 31ste verjaarsdagviering gevra het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die verliefde paartjie het in die restaurant Upper East Side in Hazelwood, Pretoria voor ‘n klomp van hul naastes verloof geraak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Vasti, ‘n fotograaf en skrywer, het op Instagram ‘n video gedeel van Dricus wat in ‘n pak geklee, voor haar kniel en haar vra of sy die “Du Plessis-tatoe sal wil hê.”

Sy het die volgende oor dié gelukkige oomblik gedeel: “Nie meer twee nie, maar een.”

Lees ook: Marciel Hopkins word ‘n mamma +4 ander bekendes wat vanjaar babas verwag!

Vasti pronk al amper twee jaar aan Dricus se sy. Volgens Maroela Media, het die twee destyds mekaar by Dricus se gimnasium, CIT Performance Institute in Pretoria ontmoet.

Lees ook: Baba op pad vir Demi-Leigh!

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

2 days Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

2 days Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

2 days Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

2 days Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

2 days Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.