kategorieë: Ons menseBekendes

KYK: Die Pollards kry ‘n babaseuntjie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Lees ook: ‘n Pollard-pienkvoet is op pad!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die Springbok-losskakel se vrou, Marise se stylvolle babatee het die naweek in die Brookdale-landgoed in die Paarl, Wes-Kaap plaasgevind.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Sy het Sondag op haar Instagram-blad ‘n paar foto’s van die viering gedeel en bevestig dat sy en haar man ‘n babaseuntjie in April vanjaar verwag.

Op die foto’s straal die toekomstige ma in ‘n blou-en-wit rok wat pragtig by die babatee se Delft-tema inskakel. Deel van haar onderskrif lui:

“A day filled with so much love for our BABY BOY 💙

We are immensely grateful for being able to celebrate our main squeeze 🍋 with some of our favourite people.”

Die egpaar is al meer as ‘n dekade saam. Handré het aan SuperSport gesê dat hy Marise in sy matriekjaar (2012) ontmoet het. Hulle het kort daarna begin uitgaan en die knoop in 2017 deurgehaak.

Die Pollards is nie die enigste Springbok-egpaar wat vanjaar ‘n baba verwag nie. Eben en Anlia Etzebeth het die aand van die Springbok se oorwinning by die Wêreldbeker-rugbytoernooi se finaal hul wonderlike babanuus gedeel.

Lees ook: Die Etzebeths deel babanuus ná historiese Rugby Wêreldbeker-oorwinning

Lees ook: Ontmoet die Springbokke se ‘bokkies’

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Fluit-fluit, dié deelnemers se storie is uit…

In vandeesweek se episode het glanssjef Bertus Basson en koskenner Kobus Botha met nog ’n…

3 hours Gelede

Bruintjie-kolwyntjies

Hierdie bruintjie-kolwyntjie-resep is baie maklik en regtig smullekker! Deur Vickie de Beer

12 hours Gelede

Twee karakters, een aktrise: Sandi Schultz se mees uitdagende rol tot nou toe

Sandi Schultz verras weer in Diepe Waters (kykNET, DStv kanaal 144), maar dié keer as…

1 day Gelede

Romerige hoenderlasagne

Deur Vickie de Beer. Foto deur CRPhotographic

1 day Gelede

Rob Hersov op ‘Laataand by Rian’: “Raak van sosialistiese- en rasgedrewe wetgewing ontslae”

Rob Hersov is vir sommige ’n held, en vir ander ’n omstrede figuur as gevolg…

1 day Gelede

Schané Fouché: Skoonheid wat straal

Deur Maretha Botes. Foto’s: Hanneri de Wet           Wanneer Schané Fouché (32) haar hare…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.