kategorieë: Kalender

Kunste Onbeperk

Volgens Hugo Theart, kreatiewe hoof van Kunste Onbeperk, het skrywers tot Maandag, 12 September 2016 om voorstelle elektronies in te dien. Voorstelle word dan tot ’n leesteaterprogram verwerk, wat op 31 Oktober en 1 November by die Baxter Teatersentrum in Kaapstad aangebied word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Tekste, in alle Suid-Afrikaanse tale, wat nog nooit voorheen professioneel opgevoer is nie, kan ingeskryf word, solank die skrywer inwillig dat die teks in Afrikaans vertaal mag word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Voorstelle moet teen Maandag, 12 September 2016 elektronies aan Linda Marques, programbestuurder van Kunste Onbeperk, by linda@kunste.org.za gestuur word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Alhoewel volledige tekste verwelkom word, word opvoerbare uittreksels van ten minste 10 minute ook oorweeg. Meer inligting en riglyne is beskikbaar by www.kunste.org.za/teksmark/. Navrae kan gerig word aan Marques of Faasen by cornelia@nati.org.za.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

6 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

7 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

7 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

7 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

1 week Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.