kategorieë: Ontspanning

Kuier die naweek saam met Trevor Noah

Voor hy in Jon Stewart se legendariese skoene inklim om The Daily Show in Amerika aan te bied, gee M-Net Movies Comedy (kanaal 104 op DStv) hierdie naweek aan kykers ’n driedubbele dosis van Noah.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

“Dit is die ideale vermaak vir die langnaweek,” sê M-Net se hoof van publisiteit, Lani Lombard. “En om te verseker dat dit inpas in jou naweekplanne, gee ons jou meer as een opsie om deur die weergalose Noah vermaak te word.”

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Op Vrydag, 24 April, vertoon M-Net Movies Comedy Trevor Noah: That’s Racist; Trevor Noah: It’s my Culture en Trevor Noah: African American agter mekaar van 19:15. Jy kan hierdie vertonings ook op Saterdag, 25 April, van 12:25 en Sondag, 26 April, van 14:55 sien.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Dit sal ook beskikbaar wees op die DStv Dstv Catch Up .

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.