Die sangeres en aktrise, Selena Gomez, het asemrowend gelyk by vanjaar se MET Gala in haar Vera Wang-skepping, maar ons het veral van haar grimering gehou. Elizabeth Arden se grimeerkunstenaar aan die sterre, Jake Bailey, vertel vir ons hoe hy Selena se glans-voorkoms geskep het.
“Ek het haar vel vars en matte gehou, amper met ’n porseleinpop-effek, haar oë het skerp oogomlyner gehad en baie maskara vir ekstra drama, en vir haar lippe ’n klassieke matte rooi,” sê Jake.
Vel
Elizabeth Arden Flawless Finish Perfectly Satin 24HR Makeup
Elizabeth Arden Ceramide Skin Smoothing Loose Powder
Elizabeth Arden Beautiful Color Radiance Blush in Terrarose
Oë
Elizabeth Arden Beautiful Color Maximum Volume Mascara in Black
Elizabeth Arden Beautiful Color Natural Eye Brow Pencil in Natural Beige
Lippe
Gebruik eers ’n bietjie Elizabeth Arden Eight Hour® Cream om lippe te hidreer
Elizabeth Arden Beautiful Color Precision Glide Lip Liner in Red Door Red
Elizabeth Arden Beautiful Color Moisturizing Lipstick in Matte Bold Red