Kry Lea Vivier se vars voorbladvoorkoms deur Suzanne Kotzé. Foto: Kristina Stojiljkovic.
Kry Lea se vars voorkoms
Kyk net hoe vars is Lea se joga-voorkoms!
En ja, jy werk dalk van die huis af, maar so ’n tikkie grimering wat jou vars laat lyk, kan jou dalk sommer beter laat voel ook!
Grimeerkunstenaar Raine Tauber was ons hoe.
Vir nog goeie raad, loer hier
Wenke
- Gebruik ’n natuurlike skakering lipglans
- Tik ’n romerige produk wat glans gee aan die bokant van jou wange
- Om te keer dat jy nie te veel ‘blink’ nie, gebruik poeier om die dele wat gewoonlik te veel blink, mat te laat lyk.
- ’n Pienkerige metaalskakering op jou ooglede werk goed saam met die voorkoms.
Hierdie is die produkte wat gebruik is
Kry Lea Vivier se vars voorbladvoorkoms hiermee