Die bekende Baxter-teater bied afslag op verskeie produksies aan wat jou #ThankfulThursday tot lank in die naweek sal laat duur. Van die produksies sluit in:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }The Inconvenience of Wings
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Vir slegs R100 kan jy dié gesogte produksie geniet.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Datums: 6 Augustus en 13 Augustus om 14:30.
Karoo Moose
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Geniet dié topklas produksie teen slegs R60 per kaartjie.
Datums: 31 Augustus, 1 September, 3 September en 5 September
A Man of Good Hope
Dié produksie is ook teen slegs R60 te kyk!
Datums: 10 Augustus, 11 Augustus, 12 Augustus en 13 Augustus
*Let wel: kaartjies vir alle bogenoemde produksies kan aanlyn op die Baxter-webtuiste gekoop word.
Verskeie kunsgalerye in Johannesburg maak hul deure op die eerste Donderdagaand van elke maand, gratis aan die publiek hoop. Dié geleenthede skop gewoonlik om 17:00 af en duur tot laatnag. Van die kunsgalerye wat aan die #FirstThursdays-inisiatief deelneem is:
• Goethe-Institut (Rosebank)
• Lizamore & Associates (Rosebank)
• Kitchener’s (Braamfontein)
• AGOG Gallery (Maboneng)
• End Street Studios (Maboneng)
*Besoek die First Thursdays-webtuiste vir meer inligting.
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.