Kry jou huis reg vir die winter Deur: Elandrè Swart. Hooffoto: kali9/istockimages
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Reën is altyd welkom, veral in die Kaap. Maar ons huise is soms nie gereed vir die veranderinge in weerpatrone nie – wat groot skade kan veroorsaak. Instandhouding is dus noodsaaklik om jou huis te beskerm teen die koue en reënweer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Verwyder blare en takkies uit die geute en afvoerpype om te keer dat dit verstop raak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Maak seker jou dak is reëndig en dat jy betyds enige moontlike lekplekke herstel. As jy te lank gewag het en die reën het jou onkant gevang kan jy lekplekke tydelik regmaak met ’n silikoonseëlaar.
Tot 40% van jou huis se hitte ontsnap deur die dak. Isoleer jou plafon sowel as jou geiser en geiserpype om krag te spaar.
Maak seker jou deure en vensters kan dig sluit. Vul alle barste rondom vensters en deure om te keer dat die water nie binne die huis kan kom nie.
Indien jy nog nie het nie, maak jou swembad toe met ’n bedekking om te keer dat die herfsblare in die filter verstop
Maak seker dat die stormwaterdrein in jou tuin vry is van blare en ander obstruksies.
Lees ook: Berei jou tuin voor vir reën
Maak jou kaggel se skoorsteen skoon om blokkasies te vermy en om swak ventilasie te voorkom.
Lees ook: Kies die regte kaggel vir jou huis
Lees ook: 5 maniere om kamers groter te laat lyk
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.