Grimeerkunstenaar, Kristofer Buckle, gebruik graag Kiehl’s se produkte op Jessica. Hy het eerstens ’n lagie van die ikoniese Crème De Corps lyfroom aan Jessica se arms, bene en décolletage gesmeer om seker te maak die res van haar lyf lyk net so goed soos haar gesig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Vir Jessica se gesig het hy eers Kiehl’s se Hydro Plumping Retexturizing Serum gebruik en daarna ’n dun lagie Kiehl’s Ultra Facial Cream. Vir haar oë het hy Kiehl’s Creamy Eye Treatment With Avocado gebruik. Hierna gebruik Kristofer, Kiehl’s BB room in “Light” omdat Jessica ’n baie ligte vel het, maar ook ekstra SBF-beskerming benodig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Vir grimering het Kristafor die Kiehl’s Lip Balm #1 gebruik om Jessica se lippe sag te hou. Hy gebruik die pragtige sag bruin skakerings van die YSL Couture Palette in Sharienne om vir Jessica ’n meer subtiele bruin kat-oog voorkoms te gee. Laastens die YSL Volume Waterproof Mascara is aangewend vir ekstra drama op haar oë.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.