Kristofer sê die voorkoms is geïnspereer deur ouwêreldse-glans.
Vel
YSL Le Teint Touche Éclat
YSL Touche Éclat Radiance Pen is om haar oë gebruik om enige donker kringe of velvlekkies te verbloem
YSL Blush Radiance Dual Effect Blusher, die blosser is op haar wange aangewend vir ekstra glans
Oë
YSL Ombres 5 Lumineres
YSL Mascara Volume Effect Faux Cils Waterproof. Drie lagies van die maskara is net op die boonste wimpers aangewend.
Lippe
YSL Rouge Pur Couture in #7 Fuschia