Halle Berry se donker, rokerige oë en sagte, pienk lippe het perfek by haar roospienk Elie Saab-rok gepas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Chanel-grimeerkunstenaar, Kara Yoshimoto Bua, het die brons oë spesiaal vir Halle ontwerp om haar unieke oë te beklemtoon. Bua sê: “Om ’n sagte rokerige oog te kry, bly weg van donkerswart en grys skakerings, gebruik eerder warm bruin skakerings wat enige veltoon sal komplimenteer.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kry Halle Berry se voorkoms met die volgende Revlon-produkte:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vel
REVLON Age Defying Firming and Lifting Makeup
REVLON Highlighting Palette in Peach Glow
REVLON Blush in Melon Drama
Oë
REVLON ColorStay 16H Eye Shadow Quad in Adventurous
REVLON PhotoReady Primer + Shadow in Metropolitan
REVLON ColorStay Eyeliner in Brown,
REVLON Growluscious Bold Lacquer Mascara in Black
REVLON PhotoReady Skinlights in Bare Lights
Lippe
REVLON ColorBurst Lacquer Balm in Ingénue
REVLON SuperLustrous Lipgloss in Terra Copper
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…
Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.