Rachel Goodwin, CHANEL-grimeerkunstenaar, het gesê: “Ons wou ’n voorkoms van ‘ontspanne-glans’ skep, ’n ligte voorkoms wat Emma se natuurlike skoonheid beklemtoon.”
Gebruik die volgende Revon-produkte om Emma se voorkoms te kry:
Gesig
REVLON PhotoReady Skinlights Face Illuminator in Peach Light
Oë
REVLON Grow Luscious Mascara
Lippe
REVLON Just Bitten Kissable Balm Stain in Cherish