Vraag:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Is dit nodig dat ek ’n ander room om my oë aanwend en hoekom?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Antwoord:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die vel om jou oë is nie net die dunste nie, maar ook die sensitiefste. Dit bevat ’n groot hoeveelheid mas-selle wat negatief kan reageer as dit met ’n irriterende middel in kontak kom. Daarom kan nie enige produk altyd naby of om die oë aangewend word nie. Jy moet veral ’n oogroom gebruik om tekens van veroudering te stuit, want dié rome is baie vogtiger en hidreer ook beter.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.