Stap 1
Steek die voorste deel van jou hare met knippies voor jou ore vas, wend ’n hitteberskermingsproei aan. Begin agter die ore en krul jou hare met ’n krultang in seksies.
Stap 2
Gooi jou kop vorentoe en kam met jou vingers deur jou hare. Spuit haarsproei aan die krulle.
Stap 3
Wend ’n “wet-look” jel aan die voorste deel van jou hare tot net agter jou ore. Kies ’n jel wat die woorde “no-residue” bevat.
Stap 4
Kam die jel deur jou hare tot agter jou ore.
Wenk: As jy dik hare het, blaas die jel met ’n haardroër droog.