Almal wat hul mening gedeel het, het die geleentheid om ’n Clinique-geskenkpak te wen. Wees op die uitkyk vir ons weeklikse Clinique-kompetisies op die rooi rose Facebook-blad. Wenners word in April 2016 aangekondig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
• “Met #5MinuteMeer sal ek voor die spieël staan en vir myself vertel dat ek mooi lyk, en dat ek ’n goeie dag sal hê. Dan kan ek met selfvertroue wegstap en die dag met reguit skouers aanpak.”
– Charlotte Pretorius
• “Ek sal meer tyd aan my hare spandeer! Deesdae voel dit of my oggende net korter raak en daar is nie tyd vir ’n uitblaas- of krulsessie nie.”
– Cindy Smit
• “Met #5MinuteMeer sal ek my skottelgoed wegpak.”
– Hannelie van Deventer
• “As ek #5MinuteMeer gehad het, sou ek op-dress asof ek na ’n modeparade toe gaan, want ek kry nie baie tyd vit myself nie.
– Anzellé-Marié Hattingh
• “Ek sal my vel en my hande beter versorg.”
– Nadia Faro
1. Maak tyd. Beplan iets spesiaals vir jouself en hou daarby.
2. Tap ’n lekker warm bad. ’n Luukse borrelbad met al jou gunsteling sepies, olies en kerse is ’n moet!
3. Lees daai boek. Maak tyd om verlore te raak in ’n fantasiewêreld.
4. Kook vir jouself. Moenie net ’n mikrogolfete warm maak nie. Maak vir jouself ’n heerlike bord kos, en geniet sommer ’n glas wyn daarby.
5. Knip ’n uiltjie. As jy bietjie moeg en afgerem voel, slaap vir so 15 minute. Jy sal verfris voel wanneer jy wakker word.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.