Bros gebraaide krulkool (kale) is heerlik. Te kry by markte en groentewinkels.
~
Bros gebraaide krulkool (kale) is heerlik. Te kry by markte en groentewinkels.Bros gebraaide krulkool (kale) is heerlik. Te kry by markte en groentewinkels.
Voorverhit die oond tot 200 °C.
1 Sny al die harde stingels van die blare af, was en droog deeglik af.
2 Sprinkel die olyfolie oor en vryf in tot die blare met die olie bedek is.
3 Sit op ’n bakplaat en bak vir 3-5 min.
4 Haal uit en laat vir 3 min. staan tot dit krakerig word.
5 Geur met sout en swartpeper.