Stap 1
Gebruik ’n wimperkruller slegs op skoon, maskara-vrye wimpers.
Stap 2
Kyk af, plaas jou wimpers tussen die twee tangetjies, so naby as moontlik aan jou ooglid (sonder om jou vel te knyp).
Stap 3
Wanneer al jou wimpers binne die wimperkruller is, lig jou arm op en druk vir 10 sekondes af.
Probeer dié:
Tweezerman Lash Curler

Of probeer ’n wimperkruller met verskil! Hierdie Le Angelique Wonder Curler krul jou wimpers met ’n klein bietjie hitte wat jou wimpers vinniger sal laat krul.
