Romerige peperwortelpolenta Fantastiese sampioensous 1 Braai die sampioene en knoffel vir 5-7 min. oor matige hitte in die verhitte botter en olyfolie.Kruisskyf met peperwortelpolenta & sampioensous
Ingredients
Instructions
1 Bring die water, melk en room in ’n middelslagkastrol tot kookpunt. Geur met sout.
2 Hou die polenta ’n entjie bokant die melkmengsel en gooi stadig in ’n stroompie by die kokende vloeistof. Roer heeltyd met ’n houtlepel of balvormige klitser. (Wees versigtig dat die polenta nie spat en jou brand nie.)
3 Laat dit stadig prut tot dit begin verdik. Verlaag die hitte verder en prut vir sowat 30 min. tot deurgaar.
4 Net voor julle eet: Roer die crème fraîche, botter, parmesaan en peperwortel deur die polenta. Voeg nog warm melk by indien dit te dik na jou sin is.
2 Gooi die brandewyn by en kook af tot met die helfte verminder. Gooi die aftreksel by en laat vir 8-10 min. kook.
3 Meng die room by en kook vir nog 3-4 min. of tot effens verdik. Gooi laastens die sojasous by.