Genoeg vir 4
Dit neem ’n tydjie om al die groente op te sny maar dit is beslis die moeite werd – die slaaie is heerlik vars en geurig.
1 Gooi die klappermelk, gemmer, knoffel, brandrissie en koljander in ’n dieperige braaipan. Voeg die hoenderdye by, maak seker dat dit goed met die sous bedek is. Verhit die pan oor matige hitte en laat die hoender vir 15-20 min. saggies prut tot gaar. Geur met sout.Krakerige Thaise hoenderslaai
Ingredients
Instructions
2 Haal van die stoof af en laat afkoel. Gooi die sous af en hou eenkant.
3 Meng die gedreineerde klappermelk in ’n middelslag-bakkie saam met die kerriepasta, knoffel, brandrissie, vissous, heuning, sojasous en gerasperde skil en sap van die lemmetjie. Geur met sout. 4 Meng al die slaaibestanddele saam in ’n opdienbak. Pluis die hoender met jou vingers en meng dit deur die groente en vrugte.
5 Sit die slaai met die slaaisous voor.