Voorverhit die oond tot 180°C.Krakerige ravioli met salie-bruinbotter
Ingredients
Instructions
1 Rooster die broodkrummels vir sowat 7 min. op ’n bakplaat tot goudkleurig.
2 Doop die ravioli in die eier en laat die oortollige eier afdrup. Bedek met broodkrummels en braai tot 4 ravioli-koevertjies op ’n slag tot goudbruin.
3 Skep uit en dreineer op kombuispapier.
4 Smelt die botter oor lae hitte, laat dit af-kook tot dit begin karamelliseer. Jy sal ruik die botter kry ’n heerlike neuterige, karamelgeur.
5 Voeg nou die salieblare by. Haal af sodra die botter goudbruin word.
6 Sit voor met die warm ravioli.