Krakerige komkommerslaai

Krakerige komkommerslaai deur Vickie de Beer, bygestaan deur Gillionelle Kaba. Foto’s deur Lee Schwagele.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Genoeg vir 6.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • 3 klein komkommers, met ’n groenteskiller in linte gesny
  • 2 babaslaaikoppe soos bindslaai (cos of gem), in kwarte gesny

Marinade vir die uie

  • 75 g (⅓ k) suiker
  • 125 ml (½ k) wit-wynasyn
  • 1 ui, in ringe gesny

Slaaisous

  • 125 ml (½ k) Amasi
  • ½ knoffelhuisie, fyngekap
  • 5 ml (1 t) Dijon-mosterd
  • 5 ml (1 t) heuning
  • gerasperde skil en uitgedrukte sap van 1 suurlemoen

Metode

  1. Meng die suiker en witwynasyn in ’n middelslagbak en roer totdat die suiker opgelos het.
  2. Marineer die uie vir 10 min. in die asynmengsel.

Slaaisous

  1. Meng die Amasi, knoffel, mosterd, heuning en suurlemoenskil en -sap en geur met sout.
  2. Pak die komkommerlinte, slaaikwarte en uie op ’n mooi opdienbord en sprinkel die slaaisous oor.
Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Eerstejaar? 5 suksesgeheime

Hoekom dop studente? Of eintlik belangriker: wat laat hulle slaag? Genoeg breinselle en baie ure…

4 hours Gelede

Beste, maklikste sjokoladekoek!

Beste, maklikste sjokoladekoek!     Maak 1 groot of 2 middelslagkoeke   Bestanddele   500…

6 hours Gelede

Pistasieneut-en-bosbessie-nougat

Genoeg vir 5 stafies.   Bestanddele   2 velle ryspapier 125 ml (½ k) heuning…

3 days Gelede

Kinders verveeld? Hou hulle gelukkig en besig by hierdie Kaapstad-bestemmings

Baie van ons het verlede jaar ‘n klomp lesse geleer het, maar dit beteken nie…

3 days Gelede

Vinnige varkworsies op pasta

Koop 12 goeie varkworsies en druk die vleis uit die derms vir vinnige frikkadelle.  …

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die mooimaakprogram ‘Stralend’ se Fafa de Klerk

Wanneer jou selfvertroue wankel en jy jou glans verloor, kan ’n bietjie hulp van kundiges…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.