1 Verwerk die brood, knoffel, pietersielie, olyfolie en suurlemoenskil in ’n voedselverwerker. Voeg die dennepitte by en meng vinnig sodat van die pitte nog heel bly. Geur na smaak.Krakerige hoender-en-ricotta-pasta
Ingredients
Instructions
2 Druk die dennepitkors met jou vingers op elke hoenderborsie. Verhit die botter in ’n middelslagbraaipan en braai die borsies vir 4 min. aan albei kante tot goudkleurig en bros.
3Sny die borsies in repies en meng saam met die ricotta, roket en kersietamaties deur die pasta.