1 Skraap die sade van die komkommer met ’n eetlepel uit. Sny in dun repies. Sny die soetrissies, mangetout en kool ook in dun repies.Krakerige groentebondeltjies
Ingredients
Instructions
2 Vorm bondeltjies met die gemengde groente en bind elk met ’n grasui vas. Jy kan die groente in yswater laat week om hulle ekstra krakerig te maak en mooi te laat omkrul.