Ingredients
- Genoeg vir 500 ml
- • 100 ml amandelmelk
- • 25 g heel amandels
- • 250 ml vars kersies, ontpit
- • 1 peer, klokhuis uitgehaal
- • 250 ml Griekse jogurt
- • handjie vol ys
- • vars bessies en kersies vir bo-op
Instructions
1 Verwerk al die bestanddele in ’n voedselverwerker, of gebruik ’n stokmenger.
2 Tooi met vars bessies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings
Genoeg vir 4. Bestanddele 500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti 250 ml…
Om jou hond se ore skoon te maak is ’n noodsaaklike deel van sy basiese…
Bestanddele 3-4 groot rooi soetrissies, middeldeur gesny, en wit vliesies en pitte verwyder. sout…
Ons almal het een of ander slegte gewoonte. Die goeie nuus is dat jy dit…
Van speelskool na grootskool: 5 wenke deur Mariette Snyman. Foto Pixabay Om by die…
Met die strandseisoen op ons, kyk ons na die moets en moenies om te verseker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.