kategorieë: DekorDoen dit self

Kothuis-kombuisie

Kombuis-beplanning

  1. Maak seker daar is genoeg werksoppervlaktes en pakplek.
  2. Beplan waar jy jou vullisdrom gaan plaas. Dit werk beter in ’n kas.
  3. Gebruik oop rakke en maak breekgoed deel van jou dekor.
  4. Indien jou yskas beter dae gesien het, bou dit in ’n kas wat ook plek vir die mikrogolfoond bevat.
  5. Om geld te spaar, kan jy die raamwerk van jou kassies behou en net die deurtjies vervang.
  6. Sorg vir genoeg natuurlike lig in die vertrek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Kontakbesonderhede: www.buttermilk.org.za

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die moderne Smeg-yskas skep ’n effense art deco gevoel wat die rustieke kombuis komplimenteer

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hierdie antieke gordyntjie rond die voorkoms perfek af.

Elke item is met die hand uitgekies. Stal dit uit.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Met so kombuisie kan jy die platteland proe.

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

2 hours Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 hours Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

4 hours Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

7 hours Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

7 hours Gelede

Choux-kerskranse

Lewer sowat 9 kranse   Bestanddele   100 g (160 ml) koekmeel 175 ml water…

8 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.