Dit is eintlik maklik om ’n ystertekort met kos reg te stel, mits die rede vir jou tekort toegeskryf kan word aan ’n dieet met te min yster.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Kyk net wat alles op die lysie – van gerieflike kitspappe tot elke man se gunsteling bruin-aartappels, asook eiers en pasta vir jou tienerseun wat spiere bou, met oesters vir die verliefdes en lensies en neute vir die vegetariërs en diëters onder ons. Daar is regtig iets wat in elkeen se smaak sal val.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
• Ysterverrykte ontbytpap
• Oesters
• Sjokolade
• Kasjoeneute
• Aartappels
• Eiers in enige vorm
• Lewer
• Lensies en kekerertjies (Jy kan dit geblik gebruik. Dit is dus klaar gaar kitskos om as basis vir ‘n sop of ‘n slaai te gebruik.)
• Spinasie (verkieslik gaar, al is dit babaspinasie)
• Geblikte sardiens en tuna
• Spaghetti, pasta
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Is jy moeg weens jou lae yster of jou lae vitamien B?
Is jy moeg weens ’n te min yster?
Hoekom jy nie self ysteraanvulling moet doen nie
Tekens van lae ystervlakke
Jy hoef nie net vleis te eet vir vitamien B12 nie!
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.