Om ’n bont kortbroek met patrone te dra, klink dalk vir jou na ’n mode-dilemma. Hoe en saam met wat gaan jy dit dra? Maar ’n kortbroek, vol patrone of nie, is uiters veelsydig. Jy kan dit deesdae informeel of meer formeel dra.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
• Klassieke blom- of blaar-patroon kortbroeke is stylvol en veelsydig. Behandel die patroon dieselfde as ’n neutrale broek en voeg iets prettig of grafies by.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Kies ’n speelse motief. Die helder pynappels staan uit, maar het ’n neutrale agtergrond om iets bypassend uit te soek. As jy nie die avontuurlustige tipe is nie, kan jy nie verkeerd gaan met ’n neutrale t-hemp daarby nie. Dra ’n paar aanglipskoene vir moeitelose afronding.
• Kies ’n neutrale streep-kortbroek en dra iets helder daarby. Die Spaanse motief is hierdie somer groot nuus en ’n mens kan deesdae strepe en blom-motiewe meng sonder om verspot te lyk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Sensitiwiteit is nie ’n swakheid of iets wat reggemaak moet word nie. Dis iets wat…
Soms is dit moeilik om die ouer van ’n troeteldier te wees, veral wanneer dit…
Die passievolle kos-entoesias Yolani Abrahams (32) is saam met Herman Lensing een van die beoordelaars…
Vanaf 30 Mei tot 1 Junie, vind dié ekspo plaas by Idlewild Country Estate, net…
Ons kyk hoej jy, as vernuftige tuissjef, heerlike smake met minder sout kan optower én…
Dit blyk ’n paar Ruiterbosch-inwoners gaan in April vir die gek gehou word danksy allerhande…
Hierdie webwerf gebruik koekies.