Korslose hamquiches

Korslose hamquiches deur Vickie de Beer. Foto: Craig Fraser

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Genoeg vir 12 hamquiches.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • 12 skywe plaasham (country ham) of gypsy-ham
  • 100 g kersietamaties, middeldeur gesny
  • 100 g (250 ml) gerasperde cheddarkaas
  • 2 klein murgpampoentjies, gerasper
  • 3 eiers
  • 375 ml (1½ k) room
  • ’n hand vol pietersielie
  • sout en gemaalde swartpeper

Metode

Voorverhit die oond tot 180 °C.

  1. Voer ’n muffinpan met 12 holtes met die hamskywe uit.
  2. Verdeel die kersietamaties, kaas en murgpampoentjies tussen die muffinholtes.
  3. Klits die eiers, room en pietersielie saam. Geur met sout en gemaalde swartpeper.
  4. Verdeel in gelyke dele in al die holtes.
  5. Bak vir 20-25 min. of tot goudbruin en opgepof. Hou tot 4 dae in die yskas.

Per 100 gram:

  • energie 169 kal.
  • proteïen 9 g
  • vet 15 g
  • koolhidrate 2 g
  • allergene: suiwel, eier
Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Net drie spanne oor ná stormagtige braai-uitdaging

In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…

11 hours Gelede

Pak jou somerlinne só weg

Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…

17 hours Gelede

Foute wat jy moet vermy wanneer jy jou slimfoon laai

Deur Jade Rhode   As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…

17 hours Gelede

Was jou grimeerkwassies só

Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld?  - Tirsa van Staden Lees…

17 hours Gelede

‘The Mommy Club’ se Ansu Viljoen: ‘Nie almal is bedoel om in jou binnekring te wees nie’

Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…

18 hours Gelede

Suurlemoen-en-klapper-skywe

Resep deur Vickie de Beer

19 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.