Drie onverwagse musiekgroepe kom bymekaar om Ingrid Jonker se liefdesgedigte te verwerk en opnuut weer te gee. Hierdie gedigte word verweef met musikale vertolkings van André P Brink en Ingrid Jonker se liefdesbriewe aan mekaar in die sestigerjare. ’n Hartroerende en intieme weergee van verlange, verbondenheid, vernietiging en die vreeslose verrukking van die liefde.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Na ’n suksesvolle debuut op RSG se Radio Kunstefees en optredes by Woordfees en KKNK in 2016, word die musiekteaterproduksie Korreltjie Kantel, verder verwerk vir die verhoog. RSG en Illuminar Produksies span hul kragte saam vir die opname en bekendstelling van dié nuut-verwerkte Korreltjie Kantel in 2017.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die CD word ekskulsief op RSG vrygestel, waarna dit gevolg sal word deur ’n landwye toer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Wat: Korreltjie Kantel CD bekendstelling
• Waar: Die Boer (Chenoweth Street, Durbanville)
• Kaartjies: R130
• Besprekings: 021 979 1911
• Deure open om 18h30 en die optrede begin om 20h30.
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.