#rooirosewenk 1 Kook die koring met die kerriepoeier en sout vir omtrent 20 min. in die water, of tot al die water geabsorbeer is.Koringslaai met mango en lemoen
Ingredients
Instructions
Grane soos quinoa is ’n goeie glutenvrye alternatief vir bygeregte en slaaie.
2 Meng die rooi ui, mango, lemoen en feta deur die koring.
3 Meng al die bestanddele vir die slaaisous en sprinkel oor die slaai.