Foto deur Pixabay
Deur Cornel Dunn. Hooffoto: pixabay.com
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }’n Ou deur is met swartbordverf bedek en met industriële kettings aan die plafon geheg. Die moontlikhede van hierdie kopstuk is eindeloos. Draai hakkies in die hout en monteer prente of ligte daaraan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Terug skool toe
Hierdie borde is relatief goedkoop. Net ’n lagie verf is nodig om dit ’n nuwe voorkoms te gee. S-hakke is beskikbaar by alle hardewarewinkels, en word gebruik om items op die bord te monteer. Die gaatjiesbord maak dit moontlik vir jou om jou items te verander en rond te skuif.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Gaatjie vir gaatjie
Ons het ’n ou raam met moeselien oorgetrek en toe die liggies agterop gemonteer. Kies battery-aangedrewe liggies sodat daar nie onnodige drade rondlê nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Feetjies en liggies
Hierdie ou stoorkamerdeure het reeds baie karakter gehad. ’n Paar spieëls, ’n tydskrifhouer en ’n plekkie vir jou tee skep ’n romantiese voorkoms.
Van deur tot deur
’n Kombinasie van lint, kant en repe afvallap skep ’n ryk gordyntjie wat as kopstuk dien. Bly by skakerings van dieselfde basiskleur as jy so ’n gordyn maak: die klem lê eerder op die verskillende teksture.
Lapland
Ons het hierdie pragtige prent digitaal laat vergroot en laat druk. Dit skep baie atmosfeer en word as basis vir die res van die slaapkamer se dekor gebruik.
Plak dit
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.