kategorieë: Dekor

Kopstuk

Benodighede:

Houtlym
Terpentyn
Liniaal
NT-lemmetjie of skêr
A2-grootte wit-en-swart fotostaat (Jetline)
Kwas
1 potjie découpage-basis
1 potjie découpage-bedekker
1 buisie Antique Bronze Rub
Papierservet

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Maak so

  1. Skuur die houtoppervlakke met skuurpapier glad.
  2. Meet die planke met die liniaal en deel dan die fotostaat in gelyksoortige stroke op.
  3. Verf die agterkante van die stroke met houtlym en plak een vir een op die gladde houtvlakke.
  4. Plak netjies om latere kreukels te voorkom.
  5. Gebruik ’n “kraak” découpage-basis. Ons het Small Crack Découpage Base van Dala gebruik.
  6. Bedek die oppervlak met twee tot drie lae Small Crack Base. Laat elke laag eers goed droog word.
  7. Bedek die oppervlak met een laag bedekker. Laat oornag droog word.
  8. Verdun die bronsbedekker met terpentyn en wend aan.
  9. Vryf die bronslagie met ’n papierservet in die krakies in.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

3 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.