kategorieë: Dynamic Content

Koo Reëls en voorwaardes

1. Die promotor is Koo (“die Promotor”).
2. Slegs Suid-Afrikaners mag aan die kompetisie deelneem. Dit sluit uit: direkteure, lede, vennote, werknemers, agente, konsultante of enige ander persoon wat direk of indirek in beheer is van, of beheer word, deur die promotor of advertensie- en skakelagentskappe wat by die kompetisie betrokke is. Gades, lewensmaats, sakevennote of direkte familielede uit.
3. Die kompetisie is geldig van 14 September tot middernag 30 November 2015. Inskrywings wat ná middernag op die laaste dag ontvang word, sal ongeldig wees en nie in ag geneem word nie.
4. Om in te skryf: vertel ons wat jou gunsteling resep is.
5. Die wenner sal deur ’n ewekansige trekkingsproses gekies word. Die trekking sal gedoen word deur die promotor, of iemand wat deur die promotor aangestel is. Die kontantprys sal aan ’n wenner van die kompetisie toegeken word.
6. Pryse mag nie omgeruil of vir kontant geruil word nie en is nie oordraagbaar nie. Alle wenners moet hul pryse binne 30 dae ná trekking eis en ontvangs daarvan erken. Versuim om die prys te eis, asook die weiering of onvermoë om aan versoeke te voldoen, sal die wenner diskwalifiseer en ’n nuwe wenner sal volgens die uitsluitlike diskresie van die Promotor gekies word.
7. Die Promotor behou hom die reg voor om te versoek dat foto’s wat van die wenner geneem word vir publisiteitsdoeleindes gebruik word sonder dat enige verdere vergoeding aan die wenner betaalbaar gemaak word, in watter geval die wenner kan weier.
8. Die Promotor sal die reg hê om die kompetisie onmiddellik en sonder enige kennisgewing te beëindig vir enige rede buite sy beheer. In die geval van beëindiging stem alle deelnemers in om afstand te doen van enige regte wat hulle mag hê in terme van die promosie, en hulle erken dat hulle geen verhaalsreg teen die Promotor, sy agente en personeel sal hê nie.
9. Deelnemers aan die kompetisie aanvaar die kompetisiereëls en inskrywers onderneem om by die reëls te hou.
10. Behalwe in soverre voorsiening gemaak is in Wet 68 van 2008, is die beslissing van die beoordelaars finaal en geen briefwisseling sal gevoer word nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

ONS KYK TERUG: Verlede jaar se naaswenners van ons ma-en dogter-kompetisie

Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf   Om ma en dogter op papier te wees is…

2 hours Gelede

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

20 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

21 hours Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

1 day Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

2 days Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.