KOO bly bobaas met hulle nuwe verskeidenheid KOO-bone {Promosie}
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hulle sê “geen boontjie klop ’n KOO-boontjie nie” en ons stem heeltemal saam!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }KOO se geblikte bone is nou in twee nuwe geure beskikbaar, naamlik KOO Baked Beans in Barbeque Flavoured Sauce en KOO Baked Beans in Chilli Wors Flavoured Sauce. Daar is nie ’n beter manier om ’n tradisionele ontbyt of boontjieslaai nuwe lewe in te blaas nie!
Boonop het KOO nou ook bone, wat deur Meksikaanse kos geïnspireer is, bekendgestel – KOO Black Beans in Flavoured Brine en KOO Black Beans in Mexican Style Sauce with Red Bell Peppers. Nie net is KOO-swartbone propvol proteïene nie, dis ook perfek vir “Taco Tuesday” of enige vinnige weeksdag maaltyd.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }The KOO Baked Beans in Barbeque Flavoured Sauce en KOO Baked Beans in Chilli Wors Flavoured Sauce se aanbevole handelsprys is R18,99, terwyl die KOO Black Beans in Flavoured Brine en KOO Black Beans in Mexican Style Sauce with Red Bell Peppers se aanbevole handelsprys is R15,99. Hierdie nuwe KOO-bone is beskikbaar by handelaars en supermarket landwyd.
Vir kos idees en heerlike resepte, besoek gerus http://www.koo.co.za/recipes
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.