In die slaghuis kan jy met die blokman oor spesialiteitvarksnitte gesels, ’n resep of twee uitruil of net ’n wenk vir die beste “crackling” of brosvet kry. Raak tuis tussen die rakke vol plaasprodukte, vars organiese groente en mooi blomme.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die Franse sjef, Christophe Dehosse, het onlangs die vernuwing in die deli aan die gang gesit waar jy nou op die langstoep in vrede kan ontspan om ’n luilekker middagete te geniet.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die spyskaart stel Franse plaaskos ten toon wat van gehalte, vars of tuisgemaakte bestanddele gemaak word. Ander bestanddele word uit die omliggende omgewing verkry en so word die kontrei op jou bord vasgevang.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Gaan kuier gerus op die plaas se stoep en smul aan die beste uit die omgewing.
Deli
deli@joostenberg.co.za
Tel:021 884 4141
Slaghuis
pork@joostenberg.co.za
Tel 021 884 4206
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.