kategorieë: Dekor

Kombuisprodukte

Gebruik ’n kruiebak in jou kombuis sodat jou kruie naby is wanneer jy kosmaak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

WENK: Moet dit nie te naby aan warm plate sit nie, kies eerder die vensterbank. Die kruie moet soms buite gesit word en genoeg water kry.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

’n Houtbord wat baie gebruik word, moet gereeld skoongemaak word. Gebruik ook suurlemoen en kookwater om die bord goed te ontsmet. Hierdie hartjie-houtbord kan vir ’n lekker kaasbord gebruik word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Die kapbord is effens meer stewig en kan gebruik word om slaaie op te maak. Dit het selfs pootjies waarop dit staan. So hoef jy ook nie die hele plank in die wasbak te sit nie, maar net met ’n bietjie seep en ’n nat lappie afvee.

Oulike hasie- en wortel-teedoekies/servette van Woolworths.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

’n Lantern met ’n moderne aard vir jou kombuistafel, of hang dit êrens in jou kombuis vir wanneer die krag afgaan.

Hierdie swartbord-skinkbord werk goed vir wanneer jy ’n variasie van kase wil bedien – so kan jy dan elke kaas se naam op die bord skryf vir iets ekstra.


Plekmatjies
vir jou kinders! Dit word uit kurk gemaak en kan gekoop word by GreenElephantCollective.co.za

Neem jou koffie werk toe in hierdie helder koffiebekers met ’n dekseltjie of jou jogurt-drankie in die waatlemoenbottel alles van Typo.

Dit is nou tyd vir sop en Woolworths het ’n mooi natuurlike reeks van sop bakkies.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

2 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

2 days Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

3 days Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

3 days Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

3 days Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.